Idyl Rooibostee

Bevat mineralen en antioxidanten

-
+

Op voorraad

429
80 stuks
Liever naar de winkel? Zoek winkel
  • Op werkdagen voor 21:00 besteld, morgen in huis
  • Gratis verzending vanaf 30.-
  • Of bestelling afhalen in een van de 270+ winkels

Bekijk alles van: Idyl

Idyl Rooibostee word gemaak van die suiwerste dele van asoalathus Kubearis 'n plant wat slegs in die Wes-Kaap Provinsie van Suid Afrika groei. Die plant se unieke geur, smaak en gesondheidseienskappe het reeds navorsers en voedselregnoloë van reg oor die wereld se belangstelling geprikkel. Idyl Rooibostee bevat geen Kafeïen en baie min tannien, maar is hoog in anti-oksidante en minerale. As 'n ware veelsydige produkt kan Rooibostee gebruik word in 'n verskeidenheid geregte soos marinade.

Idyl Rooibostee kan gemaakt en bedien word soos gewone tee. Voeg kookwater by en laat trek vir 'n paar minute. Voeg melk, suiker en/of heuning by volgens smaak. Of geniet dit bloot op sy eie, net met 'n skyfie suurlemoen. Idyl skyfie suurlemoen. Idyl Rooibostee verkwik in die oggend, maak 'n uitstekende dorslesser gedurende die dag en het 'n kalmerende uitwerking voor slaaptyd. Hoe jy dit ookal verkies. Idyl Rooibostee is 'n ware juweel van Moeder Natuur - 'n unieke, heilsame gekenk van Suid-Afrika

Anderen kochten ook

Keurmerk Zelfzorg Online

Keurmerk Zelfzorg Online

Online verkoper legale zelfzorggeneesmiddelen.

Winkelen met zekerheid

Thuiswinkel waarborg

Deze webshop is aangesloten bij Thuiswinkelwaarborg.

Wij helpen je graag

Vragen

Neem contact op met onze klantenservice voor jouw vragen.